<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>RW: Die Heer, die Heer het opgestaan</title>
<lyrics>[V1]
. C             G       F     C
 Die Heer, die Heer het opgestaan!
.             G          D  G
 Die Heer het wáárlik opgestaan!
.     Dm       C       Em      B
 Vir sondaars het die Heer gesterf,
.    Em    C       D       Em
 die lewe deur sy dood verwerf!

[C1]
.             F      D       G
   Oorwinning is vir ons verkry
.       C            G      C
   oor sondemag en -heerskappy.

[V2]
.C              G       F     C
 Die Heer, die Heer het opgestaan!
.              G         D  G
 Die Heer het wáárlik opgestaan!
.     Dm       C       Em      B
 Vir sondaars het die Heer gesterf;
.     Em   C.      D       Em
 die lewe deur sy dood verwerf.

[C2]
.             F       D    G
   Hy het oorwin die dood, die hel
.      C            G        C
   Ons kan dit wêreldwyd vertel!

[V3]
.C              G       F     C
 Die Heer, die Heer het opgestaan!
.              G         D  G
 Die Heer het wáárlik opgestaan!
.    Dm       C        Em     B
 Aan Hom die lof, die roem en eer,
.    Em   C       D        Em
 Hy laat ons met Hom triomfeer.

[C3]
.               F     D      G
   Laat ons, o Here, deur u Gees,
.        C          G        C
   afhanklik en oorwinnaars wees</lyrics>
<key>C</key>
</song>